Cipro Home Page
 (17)Start Here...
 
 Customer Log In
UserName: Password:
Enter code as shown above:

Bank Customer

Forgot password?

REGISTER AS CUSTOMER
 Enterprise Enquiry
Enterprise Name:

Enterprise number:
//
 Name Search
Enter the enterprise name you wish to search for...
Search Operators
Search Site Contents
Search the contents of this website for keyword.
Gateway To Formal Economic Participation

      Logged in as:
 
  
 
 
 
 
Tswana Version | Zulu Version | Afrikaans Version
Ontwerpe

Wat is ’n ontwerp

In wese gaan ’n ontwerp oor vorm en eienskappe wat die oog aantreklik vind. Sommige ontwerpe word deur hul funksie genoodsaak en ander is esteties. Ontwerp gaan oor die fatsoen, vorm, voorkoms, patroon, ornamentasie en konfigurasie van ’n produk of artikel. Die ontwerp van ’n ring (juweliersware) word gewoonlik deur estetiese eienskappe bepaal.

Daar is twee tipes ontwerpe wat geregistreer kan word:

  1. ’n Estetiese ontwerp
    1. Dit moet nuut en oorspronklik wees
    2. Die mooiheid lê in sy fatsoen, konfigurasie of ornamentasie
    3. Dit moet deur ’n nywerheidsproses gereproduseer kan word

  2. ’n Funksionele ontwerp
    1. Dit moet nuut en nie alledaags wees nie
    2. Die fatsoen en konfigurasie moet deur die funksie genoodsaak word
    3. Dit moet deur ’n nywerheidsproses gereproduseer kan

Die lewensduur van ’n ontwerp

  • Estetiese ontwerpe word vir 15 jaar beskerm en funsionele ontwerpe vir 10 jaar.
  • Geregistreerde ontwerpe moet jaarliks  jaarliks hernu word voor die verstryking van die derde jaar na die indiendatum

Registrasieprosedure


Terms and Conditions
and Privacy Statement Copyright © CIPRO 2008