Cipro Home Page
 (17)Start Here...
 
 Customer Log In
UserName: Password:
Enter code as shown above:

Bank Customer

Forgot password?

REGISTER AS CUSTOMER
 Enterprise Enquiry
Enterprise Name:

Enterprise number:
//
 Name Search
Enter the enterprise name you wish to search for...
Search Operators
Search Site Contents
Search the contents of this website for keyword.
Gateway To Formal Economic Participation

      Logged in as:
 
  
 
 
 
 
English Version | Zulu Version | Tswana Version
Maatskappye

Wat is ’n maatskappy?

’n Maatskappy is ’n regspersoon met die vermoë en bevoegdhede om op sy eie op te tree (m.a.w. die reg beskou ’n maatskappy in dieselfde lig as ’n natuurlike persoon).

Dit word opgerig ingevolge die Maatskappywet 1973(Wet 61 van 1973 soos gewysig, wat die middel is wat dit moontlik maak om die maatskappy vir wettige doeleindes op te rig.

Daar is oor die algemeen vyf tipes maatskappye:

  • ’n Privaat maatskappy, waarna gewoonlik as ’n (Edms) Beperk-maatskappy verwys word
  • ’n Publieke maatskappy, d.w.s. ’n maatskappy wat aandele aan die publiek bied en waarna as Beperk verwys word.
  • ’n Maatskappy sonder winsoogmerk, gewoonlik ’n artikel 21-maatskappy genoem, bv. NRO’s en godsdienstige en welsynsorganisasies
  • ’n Buitelandse maatskappy wat in Suid-Afrika geregistreer is
  • ’n Ingelyfde maatskappy, d.w.s.’n maatskappy waarvan die direkteure gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik bly vir skuld en gewoonlik ’n artikel 53(b)-maatskappy genoem word. ‘n Ingelyfde maatskappy word deur professionele praktyke soos bv. dokters, prokureurs en ouditeure geregisteer.

Registrasieprosedure
Omskakeling van ondernemings
Beslote korporasies vs maatskappye


Terms and Conditions
and Privacy Statement Copyright © CIPRO 2008