| (17)Start
Here... |
| |
| Customer
Log In |
|
|
| Enterprise Enquiry |
|
| Name
Search |
| |
| Search Site Contents |
|
|
|
|
|
| Gateway To Formal
Economic Participation |
|
|
Logged
in as:
|
|
|
Zulu Version | Tswana Version | English Version
Die volgende dokumente moet vir die oprigting van ’n privaat, publieke of artikel 21-maatskappy ingedien word:
| Dokumente |
Doel |
Gelde |
| CM5 |
Aansoek om reservering van ’n naam |
R50-00 |
| Volmag |
Magtiging om namens die maatskappy op te tree |
|
| CM22 (moet in duplikaat ingedien word) |
Kennisgewing van ligging van geregistreerde en posadres
|
Geen |
| CM29 |
Opgawe met besonderhede van direkteure
|
Geen |
| 'n Stel van CM46 (moet in duplikaat ingedien word) |
Aansoek om sertifikaat om te begin sake doen |
R60-00 |
| CM47 (elke direkteur) |
Verklaring deur direkteure oor toereikendheid of ontoereikendheid van aandelekapitaal
|
Geen |
| CM31 |
Instemming om as ouditeur op te tree |
Geen |
| CM51 |
Sertifisering van addisionele afskrifte van dokumente ingedien (opsioneel) |
Geen |
| Maatskappy-
kategorie
|
Dokumente |
Doel |
Gelde |
| Maatskappy met aandelekapitaal |
CM1, CM2, CM2A, CM2B, CM2C or
CM2D, CM44, CM44C (maatskappy wat tabel A of B aanvaar) |
Akte van oprigting |
R350,00 vir
R1 000 kapitaal plus R5,00 per
R1 000 bykomende gemagtigde kapitaal. |
| Maatskappy sonder aandelekapitaal |
CM3, CM4, CM4A, CM4B, CM44B, 44C |
Sertifikaat van inkorporasie en akte van oprigting en statute ingevolge die Maatskappywet
.
|
R350-00 |

|
|
|
|
|
|
|
|