|
Die voorgeskrewe bestuursvereistes vir ’n BK is minder streng as dié vir 'n maatskappy. Die bestuurs- en administratiewe vereistes is minder formeel:
-
As die naam verander moet word, is 'n vorm
CK7 nodig om die nuwe naam te reserveer. (As die naam dieselfde bly, is reservering nie nodig nie).
-
Die vorm CK 7 in
-
Vorms CK4 en CK1 kan dan ingedien word
-
Voorsien 'n brief van die rekenpligtige beampte waarin hy instem om as sodanig op te tree.
-
Voorsien 'n brief van die maatskappyouditeur ingevolge artikel 27(2)(B) van die Wet op Beslote Korporasies
-
'n Bedrag van R100,00
Die voorgeskrewe bestuursvereistes vir ’n BK is minder streng as dié vir ’n maatskappy. Die bestuurs- en administratiewe vereistes is minder formeel
Die BK kan ook vind dat hy met groot maatskappye (Bpk’s) moet meeding en glo dat hulle ook ’n Bpk moet word om die ‘speelveld’ gelyk te maak in die oë van hul mark/kliënte. Hulle besluit gevolglik om hul BK in ’n geregistreerde maatskappy om te skakel.
Die prosedures en dokumentasie is soos volg:
-
Indien ’n naamsverandering beoog word,
’n vorm CM5 ingevul word om die naam te reserveer
-
Verklarings ingevolge artikel 29C(4)(i) en (ii) van die Maatskappywet in die vorm van
-
al die dokumente vir die registrasie van ’n maatskappy
-
Die dienste van ’n prokureur word dus aanbeveel.
-
Die CM1 (sertifikaat van inkorporasie) moet geëndosseer word. Die registrasienommer en naam van die omgeskakelde BK moet op die CM1 verskyn

|