CIPC Home Page
 Start Here...
 Customer Log In
UserName: Password:
Enter code as shown above:

Bank Customer
 Enterprise Enquiry
Enterprise Name:

Enterprise number:
//
 Name Search
Enter the enterprise name you wish to search for...
Search Operators

      Logged in as:
 
  
 
 
 
 
Tswana Version | Zulu Version | English Version
Waarom ’n BK stig?

Klein besighede wie se lede ’n noue verwantskap het en met eenvoudige administrasie en regsprosedures wil begin, word aangeraai om ’n BK te registreer. Daar is ook ander voordele:
  • ’n BK is ’n regspersoon.
  • Geouditeerde finansiële state word nie verlang nie.
  • Vergaderings is nie verpligtend nie en kan op ’n ad hoc-grondslag gehou word.
  • BK’s mag aandeelhouers in ander maatskappye word.
  • Alle lede mag aan die bestuur deelneem.
  • Die eienaar of lede is nie vir die skuld van ’n BK aanspreeklik nie.
  • Die regsprosedures vir registrasie en administrasie is betreklik eenvoudig.


Terms and Conditions
and Privacy Statement Copyright © CIPC 2011