CIPC Home Page
 Start Here...
 Customer Log In
UserName: Password:
Enter code as shown above:

Bank Customer
 Enterprise Enquiry
Enterprise Name:

Enterprise number:
//
 Name Search
Enter the enterprise name you wish to search for...
Search Operators

      Logged in as:
 
  
 
 
 
 
Zulu Version | Tswana Version | English Version
Lede van ’n BK

  • Die lede van ’n BK is die geregistreerde “eienaars” en word as deel van die registrasieproses gelys.
  • Die Kantoor van die Registrateur van Beslote Korporasies in Pretoria moet van enige verandering ten opsigte van die lede verwittig word.
  • Nie-Suid-Afrikaners mag lede van ’n BK wees, met dien verstande dat hul lidmaatskapbesonderhede deur die Registrasiekantoor goedgekeur word. [Prosedures volg.]
  • ’n Beslote korporasie mag ’n minimum van een en ’n maksimum van 10 lede hê. Daar is egter geen beperking op die getal lede van ’n maatskappy nie.
  • Indien ’n lid van ’n BK jonger as 18 jaar is, moet die registrasiedokument deur ’n ouer of voog onderteken word, en die hoedanigheid moet vermeld word (bv vader, moeder).


Terms and Conditions
and Privacy Statement Copyright © CIPC 2011