| Privaat maatskappy |
Beslote korporasie |
| Regspersoon |
Regspersoon |
| Geniet ewigdurende suksessie |
Geniet ewigdurende suksessie |
| Mag hoogstens 50 lede hê |
Mag hoogstens 10 lede hê |
| Maatskappye mag aandeelhouers wees |
Maatskappye mag nie ’n ledebelang hê nie |
| Bestaan uit direkteure en aandeelhouers |
Bestaan uit lede |
| Geregistreerde statute |
Statute word nie vereis nie |
| Verpligte jaarlikse opgawe moet ingedien word |
Verpligte jaarlikse opgawe moet ingedien word |
| Het aandelekapitaal |
Het ledebydraes |
| Het ’n ouditeurl |
Het ’n rekenpligtige beampte |
| Belê ’n algemene jaarvergadering |
Algemene jaarvergadering volgens diskresie |
| Sertifikaat van inkorporasie |
Sertifikaat van inkorporasie |
| Lede het aandele |
Lede het ledebelange |
| Kan in sekere omstandighede sy eie aandele bekom |
Kan ’n ledebelang koop |
| Direkteure is verantwoordelik vir die dag-tot-dag-bestuur van die maatskappy
|
Lede is verantwoordelik vir die dag-tot-dag-bestuur van die beslote korporasie
|
| Lederegister |
Geen lederegister |
| Beperkte aanspreeklikheid |
Beperkte aanspreeklikheid |
| Geouditeerde finansiële state nodig |
Net jaarlikse finansiële state nodig |
| Kan in sekere omstandighede bystand verleen vir die koop van of subskripsie op ’n aandeel in die maatskappy |
Geen beperking op ’n beslote korporasie om finansiële bystand te verleen om ’n ledebelang te bekom nie |